Skip to main content

logo new

Surnames K to M

LUBBE Berend

Berend LUBBE (Löbe): (Ook geskrywe as Barend Lubbe) Hy kom voor November 1692 in die Kaap aan. Hy trou met Jacoba BRANDENBURG, die niggie van Johannes van Heyningen, onderkoopman van die die VOC.

In November 1692 het Jan Margra en Barend Lubbe ooreengekom om saam op Margra se plaas te boer, op voorwaarde dat Lubbe Margra se skuld oorneem.

b1 Hendrik gedoop 3 Nov 1697, jonk oorlede
b2 Aletta gedoop 14 Jun 1699, X Paulus Keyser
b3 Hendrik gedoop 5 Sep 1700, X 20 Jun 1726 Catharina van Wyk
b4 Elizabeth gedoop 6 Aug 1702, X Jan Vorster
b5 Jan gedoop 23 Sep 1703
b6 Francois gedoop 1 Jan 1705
b7 Catharina gedoop 23 Mei 1706, X Christiaan Liebenberg
b8 Jacobus gedoop 31 Jul 1710
b9 Gerrit gedoop 28 Okt 1708
b10 Johanna gedoop 26 Jan 1710, X Jan Greyling
b11 Maria Jacoba gedoop 20 Des 1711, X Jan Loots
b12 Barend gedoop 5 Mar 1713, X 19 Feb 1736 Martha Burger

Bronne:
Heese en Lombard, SAG
GC de Wet, Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 12256

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy