Surnames V to Z

WYDEMAN Peter Andries Christiaan

Peter Andries Christiaan WYDEMAN, van Kopenhagen (Denemarke), burger van Stellenbosch. Trou 3.5.1750 met Johanna Catharina VAN WYK (12 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:




 

  • Hits: 7469