Surnames V to Z

WAGENAAR Johan Christoffel

Johan(n) Christoffel Wagenaar of WAGNER, van Leitmeritz in Boheme (vandag Tsjeggo-Slowakye). Soldaat 1738; later wildjagter en boukneg. Burger in 1747. Trou 9.9.1753 met Johanna Maria LUBBE (11 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:




 

  • Hits: 7635