Surnames V to Z

WAGENAAR Anthonie

Anthonie Wagenaar of Anton WAGNER, van Hamburg (Duitsland). Matroos April 1711-4, later houtkapper, haakbusskutter en burger. Oorlede 1728. Trou 29.3.1722 met Helena SIEWERS (3 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:




 

  • Hits: 7442