Skip to main content

logo new

Surnames R to U

SIEK Johann

Johann SIEK gebore Bremen, Duitsland. Hy was "n pottebakker. Hy was in Europa getroud in Europa en het twee kinders in Vegeasack gehad, die kinders se name was Johann en Geesje.

Hy trou 27 September 1693 met Geertruij HELMS, sy was gedoop 29 Oktober 1678, die dogter van Hans Helm en Geertruy Willemse.

Johann was op 2 Augustus 1696 aangekla weens diefstal. Hy trou die tweede maal op 11 Desember 1707 met Margaretha van NEERCASSEL, sy was gebore in Amsterdam, Nederland. Margaretha was die weduwee van Dirk Ocken. Johann sterwe 1715.

Johann en Geertruij het die volgende KINDERS:
Anna Margaretha gedoop 13 Maart 1695, X 31 Aug 1710 Barend Gildenhuyzen
Dorothea 27 Januarie 1697
Johanna 11 Januarie 1699

Bronne:
Heese en Lombard
J Hoge Personalia of Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

 

  • Hits: 9855

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy