Skip to main content

logo new

Surnames R to U

ROOLEEMO Evert

Evert ROOLEEMO hy was getroud met Geertruid MEYNTINGS.

Hulle het een kind gehad:
Anna Elisabeth Rooleemo en sy het getrou met "De Schipper Jan van Leeuwarden op schip de
Elisabeth
" op 6 August 1678. In 1781 word Cupido van Bengale beskuldig van verkragting van Anna Elisabeth Rooleemo. Dit word toe uitgevind dat Anna Elisabeth het "n seksuele verhouding vir meer as "n jaar met die slaaf Cupido van Bengale gehad het.

Evert sterwe alreeds voor 1666. Geertruid trou toe met Wilhelm Ludwig Wiederholt


Bronne:
K Schoeman, Armosyn van die Kaap
K Schoeman, Armosyn van die Kaap, Die Wêreld van "n slavin 1652 -1733
Pesoonlike inligting van Lorna Newcombe

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

  • Hits: 9715

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy