HORSEL Heinrich
Heinrich HöRSEL (die oorspronlike van was Goszelke). Hy was 'n burger en boer in die Paarl. Hy trou met Christina BASTIAANSZ (kyk ook onder Meintjes vir haar), dogter van Francois Bastiaansz en Anna Maria de Leeuw.
KINDERS
 b1 Anna Christina gedoop 13 Jul 1704
 b2 Anna Sophia gedoop 5 Aug 1706, X 6 Aug 1730 Jan Robberts
 b3 Hendrina gedoop 2 Des 1708, X David van der Merwe (Heese en Lombard gee hom as Daniel)
Sy trou die tweede keer met Johan Heinrich Meintjes.
 Bronne: 
 Heese en Lombard
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
 
 
 
- Hits: 10822
