Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BODENSTEIN Caspar

Caspar BODENSTEIN was van Menslage, Quakenbrück of Osnabrück in die Hanoverstreek, Noordwes-Duitsland afkomstig. (Osnabrück is 10 km oos van Menslage en Quakenbrück 50 km verder suid). Hy land aan die Kaap in 1786 en trou hier op 24 Feb 1793 met Catharina Christina KRAUSE (b3c7 in SAG), kleindogter van stamvader Jan Jacob CRAUSE en Elisabeth GROENENBERG.

KINDERS:
b1 Christina Dorothea gedoop te Graaff-Reinet op 1 Des 1793 5 Feb 1713 x
Mattheus Johannes WILLEMSE gedoop te Graaff-Reinet op 10 Feb 1785.
b2 Johannes gedoop te Graaff-Reinet op 28 Feb 1796 x Graaff-Reinet 7 Apr
1817 Hendrina Johanna BRITS gedoop 16 Nov 1800
b3 Hermanus Lukas gedoop 22 Okt 1797
b4 Anna Catharina gedoop 22 Okt 1797 X George 8 Jan 1815 Burgert Daniel VAN
DER WESTHUIZEN
b5 Pieter Jacobus gebore op 15 Jan 1798 en oorlede op 11 Okt 1855
b6 Helena Petronella gedoop 24 Nov 1799 X Johannes Petrus SCHOLTZ
b7 Gesina Wilhelmina gedoop 27 Sep 1801 X Graaff-Reinet 27 Apr 1820 George
Frederik Christiaan TROSKIE

Die vyfde kind Pieter Jacobus word gelys in SAG, maar nie in PJ Coertze se boek nie.

Volgens Coetzer word hy geregsbode te Graaff-Reinet in 1787 en plaasvervangende landdros in 1791. Hy tree af onder Kommissaris Sluysken en vra in 1803 om "n ander betrekking in die diens van die Bataafse Regering.

Sover bekend stam Suid-Afrika se Bodensteins almal af van b2. Johannes was

  • Hits: 11280

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy