Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

WERNER Johann Conrad

Johann Conrad WERNER was van Gomaringen (Duitsland). Hy was die seun van Johann Conrad Werner en Magdalena Mayer. Hy kom aan by die Kaap in 1767 as "n soldaat. Hy word "n kneg van 1769. Burger in 1772. Hy trou in Kaapstad, 23 Julie 1774 met Anna Helena MAASDORP. Sy was gedoop die 20 November 1746 die dogter Christiaan Maasdorp en Anna Margaretha de Jong. Hulle het twee kinders gehad.

Bronne:
J Hoge Personalia of the Germans at the Cape
Heese en Lombard
C Pama : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

  • Hits: 10046

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy