Skip to main content

logo new

Surnames V to Z

VAN ROSENDAAL Jacob Cornelisz

Jacob Cornelisz VAN ROSENDAAL was getroud met Catryn VAN DEN BERG. Hy was een van die eerste nege vryburghers. In 1665 was hy een van vier tappers.

Volgen GC de Wet p 164, was van Rosendaal van 10 misdade skuldig bevind, aanranding, ruilhandel, diefstal, vee verkoop, hout gekap op verbode terrein, hulp aan oortreders, drankverkoping.

Daar was "n groot verskil tussen die tapper se vrouens en hulle het mekaar lelik beskuldig.


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:

 

  • Hits: 9630

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy