Skip to main content

logo new

Surnames R to U

TROMP Sebastiaan

Sebastiaan TROMP, van Rotterdam (Nederland), gebore 1771. Kom in 1800 hier aan as sendeling van die Londense en die S.A. Sendinggenootskap. Oorlede 11.7.1838. Trou 3.3.1805 op Stellenbosch met Itje Mewis BAKKER, van Texel (Nederland), oorlede 1833. (11 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:




 

  • Hits: 10816

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy