Skip to main content

logo new

Surnames H to J

HUMANN Johann

Johann HUMANN, - hy was van Solingen. Hy was "n soldaat en van 1703 tot 1705 was hy "n kneg vir die Goeweneur Willem Adriaan van der Stel. Hy trou 10 Mei 1712 met Elizabeth Vion van de Kaap is gebore omtrent 1692, sy was "n vrygestelde slavin.

Kinders

b1 Christina gedoop 8 Maart 1709
b2 Willem gedoop 13 Sep 1711
b3 Christina gedoop 12 Nov 1713, X 29 Jun 1727 Pieter van Wyngaarfden
b4 Jan gedoop 9 Mei 1717
b5 Hans Jurgen gedoop 17 Sep 1719, X 25 Jan 1750 Johanna Christina Blom
b6 Dirk gedoop 23 Apr 1724, X Susanna Cordier
b7 Anna Elizabeth gedoop 29 Sep 1726, X 13 Sep 1770 JJ Swart
b8 Marija Susanna gedoop 28 Nov 1728, X 14 Feb 1751 Petrus Grobbelaar


Bronne:
Heese en Lombard
Hoge Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:



 

 

  • Hits: 11958

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy