Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KRIGE Willem Adolph

Willem Adolph KRIGE ook genoem Wilhelm Adolph Krigo. Hy was gebore 11 Mei 1698, Brochterbeck in Lingen, Duitsland. Hy was "n soldaat. Hy trou die 11 Desember 1729 met Johanna de VILLIERS, sy was gebore 1697, die dogter van Jacob de Villiers en Margaretha de Villiers.

Willem kom in 1721 met die Het Vaderland as "n soldaat na die Kaap. Later word hy "n stalkneg in diens van die V.O.C., en nog later "n boukneg vir Jacob de Villiers op die plaas Bosch-en-Dal. Hy was "n burger in 1731.

KINDERS:
b1 Jacob gedoop 26 Nov 1730
b2 Anna Margaretha gedoop 19 Apr 1733, X 12 Nov 1752 Petrus Marais
b3 Willem Adolph gedoop 31 Jul 1735, X 9 Mei 1762 Louisa Jacoba de Villiers, XX 23 Mei 1773 Susanna Marais
b4 Jan gedoop 6 Apr 1737, X Elizabeth de Villiers

Willem sterwe 1739. Johanna trou toe weer met Jurgen Jan Schumann. Johanna het vier kinders gehad.

Bronne:
Heese en Lombard
Danie Viljoen se Webblad: http://users.iafrica.com/d/da/danievil/kwartierstaat.htm

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


  • Hits: 11530

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy