Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KOEKEMOER Jochem

Jochem KOEKEMOER hy arriveer by die Kaap in 1716. Hy trou met Maria PUTTER, sy was die dogter van Dietrich Putter en Zacahria Visser..

KINDERS
b1 Diederik gedoop 19 Julie 1716 X Catharina van Wyk, XX 22 Apr 1748 Jacomina van Wyk, XXX 10 Apr 1774 Elizabeth Johanna Wagenaar
b2 Maria gedoop 12 Jun 1718, X 3 Apr 1740 Nicolaas Ryk
b3 Anna Catharina gedoop 30 Jun 1720, X Jacobus Gildenhuizen, XX 28 Okt 1762 Jan Abraham Meyer
b4 Zacharias gedoop 18 Okt 1722
b5 Cornelia gedoop 25 Sep 1725, X 27 Nov 1757 Willem van Wyk
b6 Hendrik gedoop 5 Okt 1727
b7 Sara gedoop 11 Feb 1731, X 23 Des 1759 Jacobus Victor, XX Theunis Gerrit van Aarde
b8 Susanna gedoop 1 Nov 1733, X Heinrich Schmidt

Bronne:
Heese en Lombard Vol IV

Saamgestel deur:
AM van Rensburg


 

  • Hits: 12038

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy