Skip to main content

logo new

Surnames K to M

KOCK Johann Matthais

Johann Matthais KOCK het in 1744 as soldaat van Bergholz in Brandenburg na die Kaap gekom. Van 1747 tot 1750 was hy boerkneg en in laasgenoemde jaar het hy burger geword. Op 1 Mei 1763 het by in die huwelik getree met Elisabeth Maria SAS. Hulle sewe kinders was:
(1) Jan Matthijs (1763), getroud 13.3.1785 met Wilhelmina Catharina KOOPMAN: 9 kinders.
(2) Johanna (1767), getroud met Lodewijk BOTMA.
(3) Jurgen (1768).
(4) Maria Elisabeth (1771).
(5) Maria Magdalena (1775).
(6) Sibelia Wilhelmina (1777).
(7) Margaretha Jacoba Elisabeth (1781).
Johann Matthias Kock was woonagtig op die plaas ,,Driehoek” ,,gelegen aan de groote Kuile”. Hy is in die jaar 1799 oorlede..

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:




 

  • Hits: 10845

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy