Skip to main content

logo new

Surnames R to U

TERRIER

From: Le Roux Subject: Re: Johanna Terrier / Pieter Pienaar More André Ek het gewag om te sien of iemand you meer inligting kon gee oor Johanna Terrier, en het toe besluit om die vollgende te stuur. Jammer dit is in Engels geskryf maar dit is hoe dit op my data-basis ingeskryf is:Daniel Terrier from the region Blésois reached the Cape aboard the ship `de Schelde' in 1688, he was amongst several refugees who made their amends before the Delft congregation on October 19, 1687 for having accepted Catholicism in France as a means of escaping persecution. He marr: about 1690 Sara Jacob d.o. Pierre Jacob (FF) & Susanne de Vos they had four children, he died before 1700 as this was about the time that Sara Jacob remarried Jean du Buis. The names of their children as follows; b1) Johanna, born abt 1692 died July 1779, marr1: Jean Cordier; marr2: Pieter Pienaar b2) Maria, bap Drakenstein 26.6.1665 b3) Susanne, bap Drakenstein 10.1.1697, marr: Jasper Raats b4) Pierre, bap Drakenstein 4.10.1699 Sources: de Vill/P: p.970(a1); 356(b4) The Huguenots of S.A.: p.170(267) French Refugees at the Cape: p.72; 88; French Speakers at the Cape: p.109 NOTE: de Villiers and P. Coertzen show that he had 3 daughters and a son, Graham Botha (p.72) mentions that only three children were baptised at Drakenstein. Groete Gene leR.

 

Ek het die volgende op www.ancestry.com en ander plekke gekry: Jeanne/Johanna Terrier *1693 + Jul 1779 d.v. Daniel Terrier x Sara Jacob(s) (d.v. Pierre * x Suzanna de Vos) x 24 Apr 1712 Jean Cordier xx Drakenstein voor 1715 met Pieter Pienaar

Hallo alle navraers oor Johanna Terrier, Haar ooers was Daniel Terrier (?-1699) en Sara Jacob (1677-?), albei Franse Vlugtelinge wat in 1688 met die Schelde na die Kaap gekom het. Daniel was waarskynlik van die Loire-vallei in die omgewing van Blois, en Sara het haar ouers Pierre Jacob(?-1693) en Suzanne de Vos van Calais vergesel.Sara trou in 1692 met Daniel en in 1700 met Jean du Buis(1670-na1725)Daar was vier kinders uit elke huwelik gebore, waarvan die laaste ses se name in die Drakensteinse doopregister voorkom. Hulle is:- 1.Jeanne Terrier(1693-1779) x1712 Jean Cordier(1683-1713) xx1714 Pierre Pienaar(1790-1743) 2. Marie Terrier(1695-?) klein+ 3. Suzanne Terrier(1697-1717) x1714 Jasper Raats. 4. Pierre Terrier(1699-?) ongetroud. 5. Sara du Buis (1701-1766) x1721 Pieter Swart (1689-1756). 6. Marie du Buis(1704-?) x1724 Cornelis van Leeuwen. 7.Jean du Buis (1709-?) x 1730 Elsie Hoffman(1710-?) 8. Jacques du Buis(1712-?) x1736 Maria Weksteen. Dit is nie seker watter werk Daniel Terrier gedoen het nie, maar hy het geen grond besit nie. Jean du Buis het egter die buurplase Knolvlei en Palmietvlei in Klein Drakenstein besit, maar albei in 1716 verkoop en met sy ongetroude kinders na die binneland vertrek. Pierre Pienaar was vanaf 1725 eienaar van die plaas De Krakeelhoek in die Bovlei (Wamakersvallei) tot sy dood. Jean le Roux Paarl. t

Sources:

Thanks to research by:

Thanks to submissions by:

 

 

  • Hits: 10175

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy