Skip to main content

logo new

Surnames R to U

SENEKAL David

David SÉNÉCHAL (word Senekal) was van Le Diep in Normandië, Frankryk afkomstig. Met die geloofs-vervolging het hy eers na Holland gevlug. Hy het hom eers in Middelburg in Seeland (Nederland) gevestig, waar hy op 4 Maart 1686 lid geword het van die Waalse (Franse) Kerk. Hy het in 1688 op die skip Zuijd-beveland na die Kaap gekom. Hy was "n Landbouer. Hy was getroud met Anne Magdeleine DU PUIS (Pama noem haar Marie Madeleine) voor 1694.

KINDERS

b1 David (1695), getroud met Martha BRUERE; 5 kinders.
b2 Salomon (1697),
b3 Jean (1700),
b4 Anne Madeleine (1701), getroud met Johannes RAS; 8 kinders.
b5 Susanna (1707), getroud met Hendrik RAS; 2 kinders.
b6 Samuel,
b7 Elisabeth (1712), getroud met wewenaar Jacobus VAN DER MERWE; 2 kinders.
b8 Izaak (1714),
b9 Daniel (1716).
b10 Magdalena Des 1718, X Daniel Rossouw
b11 Petrus (1721)
b12 Jesaja (1724), 1-7 is sover bekend, almal ongetroud oorlede.


Die Senekals stam dus almal van die een seun David af


Die stamvader sterwe 16 Julie 1746.


Bronne:

  • Hits: 10961

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy