ROGIER Jan
Jan Rogier van Amsterdam het in 1699 as adelbors na die Kaap gekom. Nadat hy vir ’n tyd as tapperskneg uitgeleen is, het hy in 1708 ’n vryburger geword. Hy trou 31 Oktober 1705 met Maria Vermeulen, die dogter van Jan Willemsz Vermeulen en Catharina van Bengale
Bronne:
Bydrae:
AM van Rensburg
Navorsing:
- Hits: 11146