Skip to main content

logo new

Surnames N to Q

PYL Abraham

Abraham Bastiaansz PYL het voor 1690 met Cornelia CORNELISSE van de Kaap getrou. Cornelia was "n voorkind van Catharina Malabar en Cornelis Claasen van Utrecht, sy was gedoop 18 November 1674. Hy was "n wamaker van 1685 - 1703. Op 28 September 1703 word Pyl deur die kinders van die vryswarte Jan Luij van Ceylon uit die rivier gered en na hulle huis geneem. Later die aand het Pyl sy eie keel met "n mes gesny en is vyf dae later dood. Jan Prieur du Plessis het hom verpleeg. Voordat hy dood was het hy verklaar dat sy vrou die oorsaak van sy dood was. Pyl sterwe "n paar dae later. Sy trou weer 17 April 1707 Richard Adolf Rigt VAN TONDEREN.

KINDERS
b1 Sebastiaan gedoop 5 Feb 1690, X 16 Feb 1710 met Susanna Putter, XX Hans Kuun
b2 Anna gedoop 27 Mei 1691
b3 Catharina gedoop 16 November 1692, X 14 Jul Willem Botha, XX 11 Nov 1731 Ockert Britz
b4 Johannes, gedoopt 8 Jan 1696, gehuwd met Maria van Eck
b5 Maria, gedoopt 9 Augustus 1697
b6 Elisabeth, gedoopt 18 Oktober 1699
b7 Barend, gedoopt 20 November 1701
b8 Hendrik, gedoopt 14 October 1703

de Villiers gee die volgende kinders:



Bronne:
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting 1657-1707
CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

  • Hits: 14322

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy