HOFFMANN Adolph
Adolph Hoffmann van Batavia. Hy kom by die Kaap aan in 1719 as adelbors. Hy word later krankbesoeker en onderwyser. Ons weet nie met wie hy eers getroud was nie. Hy trou 31 Desember 1724 met Catharina Jacobs van de Kaap (weduwee van Jan Verbeek). Sy was die dogter van Christiaan Meyn en Martha Manuels van de Kaap (kyk ook onder Meyn stamouers).
KINDERS
b1 Johanna Geertruyda
 b2 Catharina Magdalena
 b3 Martha Bertholda
Tweede huwelik
 b4 Christina gedoop 9 Jun 1726, X 11 Jul 1756 Tobias Christiaan Ronnenkamp
 b5 Adolph gedoop 6 Jul 1727
 b6 Catharina Maria gedoop 27 Aug 1730
 
Bronne:
 SAG
 
Bydrae:
 AM van Rensburg
 
Navorsing:
 
 
 
 
- Hits: 11699
