HEYNIKE Johann Andreas
Johann Andreas HEYNIKE- was gebore in Dessau, Duitsland, hy was "n messelaar aan die Kaap van 1750 -1751. In 1752 was hy "n boerkneg, en in 1753 "n kalkbrander. Van 1754 - 1778 was hy weer "n messelaar. Hy trou in Kaapstad 18 November 1753 met KAAP Anna Christina CORIDON VAN DE KAAP>. Hy trou die tweede keer met Magdalena Barbara HELLARD - "n vrygestelde slavin.
KINDERS
b1 Johanna Christina gedoop 16 Nov 1754
b2 Johannes Christiaan, X 23 Nov 1788 Johanna Elizabeth Thomasse van de Kaap
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
- Hits: 11849