Skip to main content

logo new

Surnames H to J

HEYDER Heinrich Jansen

Heinrich Jansen HEYDER, hy was ook bekend as Heinrich JANSZ. Hy was van Erfurt. Hy word "n burger aan die Kaap in 1685. Hy trou met Alida CORNELIS, sy was gedoop op 15 Maar 1676, die dogter van Cornelis Claasen en Catrijn van Malabar.

Heyder was skuldig gevind aan die moord van die Hottentot Lucifer.

Alida het toe betrokke geraak met "n verhouding met Jacobus van den Berg.

Bronne:
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.

Saamgestel deur:
AM van Rensburg



 

 

 




  • Hits: 13670

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy