HASSELAAR Jacob
 Jacob HASSELAAR was van Middelburg, Nederland. Hy trou op Stellenbosch 26 Januarie 1704 met Maria Elizabeth VAN KONINGHSOVEN. Sy was gedoop die 12 Oktober 1687 en was die dogter van Dirk van Koningshoven en die slavin Jannetje Bort.
 
 KINDERS 
 b1 Anna = 15 Feb 1705, X 24 Des 1719 Christoffel Groenewald
 b2 Johanna = 2 Okt 1707, X 22 Mar 1729 Johannes Verbeek
 b3 Kasper = 14 Aug 1710
 b4 Dirk = 9 Apr 1713
 Bronne: 
 Heese en Lombard
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
 
 
- Hits: 14653
