Skip to main content

logo new

Surnames K to M

MELIUS Johann Heinrich

Heinrich MELIUS / MYLIUS het in 1710 by die Kaap aangekom as "n soldaat van Grossheringen, Duitsland. Hy word "n burger in 1711. Hy was "n dokter en barbier in Stellenbosch. Hy trou in Stellenbosch 20 Desember 1711 met Hester ROUX. Sy was die sewende kind van Paul Roux en Claudine Seugnet.

Hy sterwe 1724. Hester trou toe weer met Pierre de Villiers. Sy sterwe in 1754.

KINDERS
b1 Hester gedoop 29 Jan 1713, X 7 Aug 1835 Jan de Villiers, XX 6 Aug 1747 Pieter Loret
b2 Eleonora gedoop 28 Apr 1715, X 17 Apr 1735 David Malan
b3 Dorothea gedoop 22 Aug 1717, X 10 Feb 1743 Paul Retief
b4 Anna gedoop 21 Jun 1722


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

 

 

  • Hits: 10873

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy