KRUYSMAN Arnolidus
Arnolidus KRUYSMAN / KREUTZMANN van Mörs, Duitsland, kom voor 1699 na die Kaap as "n adelbors. Hy was "n boerekneg vir Johannes Vosloo. Hy trou met Martha VOSLOO. Sy was gebore c 1689 die dogter van Johannes Volsoo en "n onbekende slavin, heelmoontlik Maria Been..
Toe Kruysman oorlede is trou Martha met Arnoldus Basson.
KINDERS
b1 Christina gedoop 28 Jun 1705, X Peter Bertram
b2 Anna Maria, X 24 Sep 1721 Jan Botma
Bronne:
Heese en Lombard
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
- Hits: 10355