Surnames K to M

KAPP Ernst Philip

Ernst Philip KAP / KAPP het aan die Kaap gekom in 1749 op die skip Krabbendyk as "n soldaat. Hy was van Seebach, Duitsland. Hy word "n burger in 1755. Hy sterwe 18 Oktober 1774. hy trou 25 Maart 1764 met Gerharda Maria van Dyk. Sy was gedoop in Swartland 6 April 1749 (weduwee van Johann Jacob Jarling)

Bronne:

Bydrae:

Navorsing:




 

  • Hits: 9986

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy