Skip to main content

logo new

Surnames D to G

GROENEWALD Christoph

Christoph GROENEWALD, sy naam was Christoph Grünwald. Hy was afkomstig van Köningsberg, Duitsland. Hy was "n korporaal in die VOC en kom by die Kaap aan 1690. Hy trou 11 November 1691 in Kaapstad met Catharina NIEMAND (van Amsterdam).

KINDERS

b1 Johannes GROENEWALD = Kaapstad 16.9.1696
b2 Coenraad GROENEWALD (ek kon geen doop vir hom opspoor nie, maar plaas hom hier)
b3 Christoffel GROENEWALD = Kaapstad 25.7.1700
b4 Francina GROENEWALD = Kaapstad 10.9.1702 (kom in geen gepubliseerde bron voor nie)

Volgens persoonlike korrespondensie met Lorna Newcomb (SAGenealogie) in SA Argiefstukke, Resolusies van die Politieke Raad deel 5 (p.332) versoek Christoffel Groenewald op 7 Februarie 1719, veniam atatis vir sy seuns Coenraad (20 jaar) en Christoffel (18 jaar).

Navorsing:

Alet Swanepoel



 

 

  • Hits: 12395

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy