GERRITS Caspar
Caspar GERRITS van Nymegen trou in Stellenbosch 3 Mei 1693 met Elsje SPELDENBERG. Sy was gedoop aan die Kaap 26 November 1679 en was die dogter van Hendrik Speldenberg en Adriana Gabrielse VAN DE KAAP (Adriantje was die dogter van Catrijn van Malabar en stiefdogter van Cornelis Claasen).
KINDERS
 b1 Gerrit gedoop 22 Jan 1696
 b2 Gerbrechtje gedoop 7 Jul 1697
 b3 Anna Elizabeth gedoop 18 Oktober 1699, getroud met Heinrich Weyers
 b4 Ariaantje
 b5 Geertruy gedoop 5 Aug 1703, X Jan Bronkhorst, XX 25 Feb 1740 Cornelis Coetzee
 b6 Aaltje gedoop 27 Sep 1705
 b7 Casper gedoop 28 Aug 1707
 b8 Johanna gedoop 25 Aug 1709
 b9 Hendrik gedoop 12 Jul 1711
 b10 David 21 Maart 1713
 b11 Hendrik gedoop 24 Sep 1714
Caspar het gesterwe in Januarie 1719.
 Bronne: 
 Heese en Lombard
 M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001. 
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
- Hits: 14550
 
