DE SWARDT Guillaume
Guillaume de Swardt het van Bergen-op-Zoom in Zuid Holland gekom. Hy het in 1778 burger van Swellendam geword en die plaas Diepkloof by George gekry onder die huurpagstelsel. Hy trou 6 April 1794 met Anna Sophia Weyers, sy was die dogter van Stephanus Janse(n) Weyers en Maria Louw. Beide van hulle was begrawe op hulle plaas Diepkloof. Hulle het 8 kinders gehad.
b3 Abraham Jacobus gedoop 14 Okt 1798
Bronne:
Saamgestel deur:
Regstelling:
Bergen op Zoom is in die provinsie Noord Brabant, nie Zuid Holland nie.
Christiaan Scholten.
19 Jan 2014.
- Hits: 11893