Skip to main content

logo new

Surnames D to G

DE KOCK Servaas

Servaas DE KOCK, afkomstig van Middelburg in Zeeland, het in die jaar 1707 alhier gekom. Op 30 Maart 1713 het hy met Susanna VAN BOVEN in die huwelik getree. Hulle het agt kinders gehad:

(1) Cornelia (1715), getroud met Floris MEYBOOM en hertroud met Jacobus BLANCKEN-BERG.
(2) Michiel Johannes (1717), burger te Kaapstad en getroud 2.9.1742 met Sophia Petria BERGH; hertroud 27.8.1758 met Johanna Catharina SMUTS, die weduwee van Johannes TESSELAAR; 11 kinders.
(3) Alexander (1719), getroud 7.6.1744 met Anna Catharina BLANCKENBERG; 5 kinders.
(4) Josias (1721), getroud 28.4.1743 met Maria Elisabeth MALAN, hertroud 4.4.1763 met Margaretha Johanna OTTO; 16 kinders.
(5) Wilhelmina (1723), getroud met Michiel VAN BREDA.
(6) Servaas (1726), getroud 30.9.1753 met Cornelia SMUTS; 5 kinders
(7) Susanna (1732), getroud met Michiel SMUTS.
(8) Floris (1733), getroud 6.10.1754 met Catharina Barbara EYKENSTROOM; 1 dogter.

Bronne:
“Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing:

 

 



 

  • Hits: 14201

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy