Skip to main content

logo new

Surnames A to C

CATS Johannes

Johannes Cats was "n mediese dokter in diens van die VOC. Hy trou 27 Julie 1738 met Petronella Cloete. Haar vader was Johannes Cloete, (hy was X Anna Olivier, XX Petronella van der Merwe), gedoop 25 Sep 1717. Hy trou die tweede keer 4 Desember 1746 met Catharina Groenewald weduwee van Ds Willem van Gendt.

KINDERS

b1 Johannes gedoop 11 Sep 1740
b2 Johanna Margaretha gedoop 31 Des 1747, X 3 Nov 1770 Simon Petrus van Blerk
b3 Samuel Johannes gedoop 5 Apr 1750, X 13 Apr 1777 Catharina Margaretha van Coller

Bronne:
SAG

Bydrae:

Navorsing:




 

  • Hits: 10516

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy