BOUWER Johan Ludwig
Johan Ludwig BOUWER / BAUER kom by die Kaap aan 1724 van Kassel op die skip Hogersmilde as "n matroos. Hy werk as "n kneg vir Jan Cruywagen en word "n burger in 1729. Hy trou 19 Februarie 1736 met Cornelia BURGER.
KINDERS
 b1 Elizabeth Francina gedoop 4 Nov 1736, X H de Bruyn
 b2 Margaretha Geertruyda gedoop 22 Feb 1739, X D Marias
 b3 Cornelia Helena gedoop 19 Nov 1741
 b4 Jeremias Jesiais gedoop 27 Okt 1743, X 10 Feb 1765 Susanna Vermaak
 b5 Aletta Sophia gedoop 23 Jan 1746, X 1 nov 1761 Pieter Bezuidenhout
 b6 Barend Daniel gedoop 21 Jan 1748, X 5 Nov 1767 Emerentia van Rensburg
 b7 Johanna Catharina gedoop 20 Maart 1750, X 6 Okt 1765 Salomon Pienaar
 b8 Hendrina Maria gedoop 20 Maart 1750, X J van Rensburg
 b9 Frederika Helena gedoop 25 Des 1752
 b10 Cornelia gedoop 17 Nov 1754
 b11 Willem Christiaan gedoop 5 Feb 1758, X 23 Mei 1784 Aletta Catharina Nel
 b12 Pieter Frederik gedoop 3 Feb 1760, X 6 Jan 1782 Regina Dorothea van der Bank
 b13 Martha Elizabeth gedoop 3 Feb 1760
 b14 Helena Catharina gedoop 2 Jan 1763
 
 Hy sterwe in 1784.
Bronne: 
 Heese en Lombard
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
 
- Hits: 12990
