Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BLOM Maria

Maria Blom was "n slaaf van Madagaskar.

Sy doop "n dogter Adriana voor 1690.

Moses = 10 Sep 1694
Jeronimus = 1696
Johannes = 1702
Geertruy
Juliana = 8 Jan 1708
Hendrik = 10 Aug 1710
Cleophas = 10 Aug 1710
Martha = 5 Feb 1713
Adriana = 17 Mei 1716
Regina = 7 Feb 7 Feb 1717

Sy doop Adriaan "n halfslag. Sy doop hierna nog elf kinders.

Maria sterwe op 6 Januarie 1723.

1714 Logie sensus:
Anna - Geertruij van Maria Blom
Clement - van Maria Blom
Gert Willemsz - van Geertruijd van Maria Blom
Hendrik - van Maria Blom
Martha - van Maria Blom
Moses - van Maria Blom

Pieter Boeiens (Booysens), X 1717 Geertruida Blom, kleindogter van Catharina van de Kaap

Bronne:
SAG vol I
Heese, Groep Sonder Grense, p 33
Slave Lodge Sensus 1714

Bydrae:

Navorsing:

 

 



 

  • Hits: 11761

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy