Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BAM Johann Andreas

Johann Andreas BAM van Schwerin, hy kom by die Kaap aan in 1725 op die skip Geertruyda. Hy het "n verhouding gehad met Rachel Johanna Catharina VAN DE KAAP, sy was "n slaaf en sy het haar vryheid gekry met haar kinders in 1752. Sy was gedoop as "n bejaarde 21 Sep 1749.

KINDERS
b1 Johanna Theodora gedoop 3 Sep 1747, X 27 Nov 1763 Philip Fuchs, XX 21 Jul 1793 Casper Gildenhuyzen
b2 Johannes Andries gedoop 28 Sep 1749, X 15 Jan 1769 Johanna Magdalena Spiegelenberg, XX 26 Jul 1778 Johanna Catharina Thomasse
b3 Johan Christiaan gedoop 6 Des 1750, X 16 Apr 1775 Maria Christina Hooyer
b4 Maria Elizabeth gedoop 16 Jan 1752

Bronne:
Heese en Lombard
Hoge, Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:

  • Hits: 16966

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy