ANTHONISSEN Johannes Christoffel
Johannes Christoffel ANTHONISSEN was van Balie (Indonesië), "n gewese slaaf, en was getroud met Sara Cornelia van de Kaap.
KINDERS
 b1 Rachel Susanna X Job Jacobs
 b2 Johannes Cornelis gebore 1768, X Sophia Thomasse, XX 23 Des 1804 Christina Jacoba Thomasse
 b3 Hendrik gebore 1778, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785
 b4 Abraham gebore 1779, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785, X Jacoba Steenveld
 b5 Magdalena gebore 1779, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785, X 29 Sep 1799 Frederik George Hendrik Ruge, XX 21 June 1807 Johann Rippel
 b6 Johanna gebore 1782, gedoop Kaapstad 22 Mei 1785, X31 Aug 1800 Frederik Stricker
 b7 Elizabeth gebore 1784 gedoop 22 Mei 1785, X Daniel Jacobus Izaakse, XX 7 Feb 1813 Johannes Carel Kannemeyer
 b8 Sara Susanna gedoop 6 Aug 1786, X 4 Jan 1818 Joseph Petz
 
 Bronne: 
 Heese en Lombard
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
- Hits: 16385
