Surnames R to U

Written by AM van Rensburg on . Posted in R - U.

TREURNIET Johannes Gerhardus

Johannes Gerhardus TREURNIET was van Strackholt in Oos Friesland. Hy kom by die Kaap aan in 1762 as "n soldaat. Van 1763-73 was hy "n boerekneg. Op die 13 Februarie 1775 trou hy met Dorothea van der Schyff. Hulle het ses seuns gehad:
Jan Fredrik
Johannes Gerhardus,
Johannes Dirk
Jacobus Albertus
Godlieb Willem
Willem Georg

Johannes sterwe 1 Februarie 1802.

Bronne:
J Hog Personalia of the Germans at the Cape

Saamgestel deur:
AM van Rensburg