Surnames R to U

Written by Stamouers on . Posted in R - U.

SIEBERT Johannes

Johannes SIEBERT hy kom in 1762 na die Kaap as soldaat, later boukneg. Burger in 1769, bakker in Kaapstad. Oorlede 11 Mei 1778. Trou op 30 April 1769 met Alida RUVEEN en hulle het 5 kinders.

Bronne:
C Pama, Die groot Afrikaanse Familienaam boek

Saamgestel deur: