Surnames H to J

Written by AM van Rensburg on . Posted in H - J.

JONAS Claas

Claas JONAS was gedoop te Kaapstad 1 Augustus 1688, hy was die kind van Armosyn van de Kaap (Klein Armosyn), en het getrou met Dina VAN BIMA (Sy was "n vrygestelde slavin). Bima was gelee op die eiland Soembawa (net oos van die eiland Lombok) in Indonesie.

KINDERS
b1 Klaas X Anna Maria Brits (weduwee van Hermanus Gerrits)
b2 Willem gedoop Kaapstad 21 April 1715
b3 Liesbeth gedoop Kaapstad 5 Des 1717
b4 Helena gedoop Kaapstad 31 Maart 1720, X 12 Feb 1756 Claus Coort

Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur:
AM van Rensburg