Surnames K to M

Written by Stamouers on . Posted in K - M.

MOUY Pierre

Pierre MOUY, hy kom van Saint-Amant en arriveer aan die Kaap in 1699 op die skip Donkervliet. Hy het geen seuns gehad nie, maar deur sy twee dogters word die stammoeders van al die Retiefs, van al die Minnaars en van een stam van die Le Rouxs in Suid-Afrika.

Pierre het geboer op die plaas De Krakeelhoek in die Wamakersvallei.

KINDERS
Jeanne * ong 1675 St Amand, Calais, Provence, Frankryk, X 1703 Jean le Roux, XX 7 Mei 1712 Philippe Mesnard (Minnaar)
Marie * 15 Mei 1685 + 21 Sep 1758 x 2 Mei 1700 met Francois Retief * 2 Feb 1663 + 24 Sep 1721

Pierre is oorlede in 1735.

Bronne:

Saamgestel deur: