Surnames K to M

Written by Stamouers on . Posted in K - M.

MEYN Jan

Jan Meyn hy was van Tervure, Nederland. Hy kom in 1723 as "n matroos op die skip Zeepost by die Kaap. Hy word "n burger in 1733, hy was "n kleremaker. Hy trou 23 Julie 1730 met Johanna van Hoeting, sy was die weduwee van Arnout Ruygrok. Sy was die dogter van Roelof van Hoeting en Jannetje van As.

KINDERS
b1 Johanna gedoop Kaapstad 3 Feb 1732, X 19 Nov 1752 Johann Jacob Schroder
b2 Pieter gedoop Kaapstad 8 Nov 1733

Jan Meyn vermoor in 1734 vir Jan Sprangel. Hy vlug en word in absentia vir ewig verban

Bronne:
SAG Vol 5
HF Heese, Reg en Ongereg
C. 88, pp. 38-41. Vrijdag ultimo Augustus 1731

Bydrae:

Navorsing: