LAMBRECHTS Amos
Amos LAMBRECHTS, van Leiden in Nederland, is op 26 Desember 1717 in die eg verbind met Catharina Elisabeth MEYER. Hulle het twee kinders gehad:
 (1) Hugo (1719), getroud 4.2.1742 met Huibrecht VISSER; 10 kinders.
 (2) Daniel (1720).
 
Bronne:
 “Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys
Bydrae:
 Pieter Conradie pietc@iafrica.com
Navorsing:
 
 
 
 
- Hits: 11793