Surnames K to M

KOTZE Johann

Stamvader Johann KOTZE afkomstig van K√∂nigstein, Sakse *25 Januarie 1652 kom op 13 Mei 1691 in die Kaap aan. Hy vertrek egter op 13 Maart 1698 weer terug na Europa net om in 1701 weer terug te wees in Suid-Afrika.

x Duitsland 1677 Catharina HENNEKA

xx Anna WICHMANN

xxx Nederland 1 Januarie 1690 Hillegonda BOONE *23 November 1662 + 22 Augustus 1702 - dogter van Dirck BOONEN & Belia VAN GALEN

xxxx 6 Januarie 1704 Hendrina VAN HOETING afkomstig uit Nederland.

b1 Christiaan, X Kaapstad 1 Des 1697 Judith Kling

3e Huwelik;
b2 Dirk KOTZE * 18 Augustus 1692 ~ 28 Augustus 1692 + 14 September 1768 x 13 Januarie 1726 Maria Magdalena CARSTENS, ~6 December 1711, d.o. Johannes Hermann Karstens [S.V.] and Catharina van As; Maria +8 November 1755.

4e Huwelik;
b3 Jan gedoop 6 Sep 1705
b4 Jacob gedoop 19 Sep 1706
b5 Hendrik gedoop c 1708, X Kaapstad 4 Maart 1736 Helena Valentynse
b6 Jan gedoop 1 Feb 1711
b7 Maria gedoop 1 Feb 1711, X Paarl 31 Okt 1728 Jacobus van der Mist, XX Paarl 29 Des 1741 Johann Schammelpfenning
b8 Roelof gedoop 11 Des 1712

In 1692 word daar verklaar dat Kotze se omstandighede so was dat hy nie sy eie familie kon onderhou nie en hy was toe op alimentasie geplaas.

Verwysings:
Heese en Lombard
GC de Wet Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

Saamgestel deur:
AM van Rensburg

Addisionele data:
Mike Ducray.
Dirck BOONEN & Belia VAN GALEN
1. Intention of marriage.
2. Marriage.
3.Johannes Cotzen (sic) and Hillegonda Boonen were witnesses at the baptism of Hillegonda's nephew Dirck on 11 May 1701 at Amsterdam (Nieuwe Kerk). [Source citation: Amsterdam City Archives (Netherlands), Church records baptisms, DTB 47, p.78 (folio 39v), nr.9, Amsterdam, archive NL-SAA-908127] 

 

 

Print