Surnames K to M

Written by Stamouers on . Posted in K - M.

KILIAN Frans Michiel

Frans Michiel Kilian * 1737 + 16.03.1816. Hy was afkomstig van Stettin in die Duitse staat Pruise en het in 1763 as soldaat op die skip Westerveld aan
die Kaap aangeland. Gedurende 1763-67 was hy "n smid. Hy het burgerskap verkry in 1768 x 03.12.1775 Florintina MOSES * ca 1745 v.d. Kaap. [Hulle het 10 kinders]


Bronne:
Heese en Lombard

Saamgestel deur: