Skip to main content

logo new

Surnames A to C

BORNMAN Hiernonimus

Hieronimus BORNMANN was afkomstig van Obereisenheim, Duitsland en arriveer in 1782 as soldaat. Hy trou op. 02 Januarie 1788 met Magdalena Maria PIETERSE, (dogter van Assuerus Pieterse en Johanna Christina Rekkerse). Hy word korporaal in 1784 en sersant in 1785. Hy beklee later die posisie van "posthouder" op Robbeneiland. Hieronimus sterf in 1797.

Kinders:
1. Johan Christiaan gebore op 31 Januarie 1789, later lid van die Vrystaatse Volksraad, sterwe 5 Desember 1862 x Tulbagh 29 Junie 1809 Cornelia Carolina du Preez weduwee van SJ van der Merwe.
2. Johannes Elias Bornman gebore in 1790
3. Hermanus Marthinus Bornman gebore in 1792.
4. Carolina Bornman gebore in 1793.

Bronne:
SA Genealogie

  • Hits: 10922

Stamouers.com is part of the eGGSA.org web site
Material from this website may be used if the author and eggsa.org are acknowledged
Privacy policy