BENADE Johann Matthais
Johann Matthais BENNADIE / BENADE / BENADIE het in 1752 by die Kaap aangekom as "n soldaat op die skip Spaarsaamheijt. Hy was van Halberstadt, Duitsland. Hy trou met Hermina BOOYSEN. Hermina was gedoop 2 Oktober 1734, sy was die dogter van Dirk Booysen en Aletta Harmens
KINDERS:
 b1 Johannes Tobias gedoop 29 Sep 1754, X 7 Nov 1784 Aletta Catharina Carsten
 b2 Aletta Francina gedoop 24 Nov 1754
 b3 Matthys gedoop 13 Maart 1757
 b4 Maria Elizabeth gedoop 11 Feb 1759, X 17 Jan 1779 Jacob Salomon Rheeder
 b5 Dirk Christoffel gedoop 8 Maart 1761
 b6 Johan Hendrik gedoop 4 Sep 1763
 b7 Dirk Christoffel gedoop 3 Nov 1765, X 27 Maart 1796 Martha Wilhelmina Venter
 b8 Hans Jurgen gedoop 29 Apr 1768, X 4 Jan 1807 Maryntje Geertruy Fourie
 b9 Hermina gedoop 12 Aug 1775, X Jan Nefdt
 b10 Anna Susanna Johanna gedoop 25 Sep 1774, X JF Otto
Hy sterwe 1774 op die leningplaas De Gelukshoop aan die Droogerivier. Hermina trou toe op 6 November 1774 weer met Anton Rinck van Oos-Friesland
 
Bronne:
 Heese en Lombard
 J Hoge Personalia of the Germans at the Cape, kyk ook na bladsy 292
 
Saamgestel deur:
 AM van Rensburg
 
 
 
- Hits: 13319