Surnames V to Z

Written by Pieter Conradie on . Posted in V - Z.

ZIETSMAN Johan Lodewyk

Paul Lodewyk (Ludwig) SIESZMANN (ZIETSMAN), ook genoem Zietsman, van Stolpe (Duitsland). Kom in 1771 na die Kaap as soldaat; van 1775 tot 1781 was hy as boerkneg werksaam; word 1781 burger en is ‘n wamaker. Trou op 27.5.1781 met Susanna CORDIER, gedoop 23.3.1761, en weduwee van Jacob ZIEGLER (6 kinders). [Susanna trou later ‘n derde keer op 20.1.1796 met David J V BUCHNER.] Sy was ‘n kind van Johannes CORDIER en Anna Maria VOORTMAN.

KINDERS:
b1 Paul Lodewyk, oorlede voor 26.10.1832, x Sara Johanna POTGIETER, 3 kinders
b2 Johannes Hendrik, gedoop 7.11.1784
b3 Christiaan Frederik, gedoop 1786 (Lutherse Gemeente), x 12.1808 Cornelia MOSTERT, gedoop 7.11.1790 dv Jacob M & Maria ROELOFSE, 8 kinders
b4 Elisabeth Catharina, x 1808 Hermanus Christoffel KUUN, gedoop 8.10.1780
b5 Anna, gedoop 27.5.1792, x 8.11.1807 Louis Petrus AVENAND, van Brussels
b6 Johannes Philip, Landdros van die Republiek Natalia (3 Jan 1840 aangestel), Pietermaritzburg, x Maria Hendrina GROVE, (5 Kinders)


Verwysings
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
J.H Redelinghuys : “Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA” (1955)
Zietsman geslagsregister op internet onderhou deur Dan Strydom by:
http://incolor.inetnebr.com/strydom/geslagsregisters/indeks.htm

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com