Surnames V to Z

Written by Pieter Conradie on . Posted in V - Z.

WOLMARANS Joseph

Joseph WOLMARANS, van Straatsburg (vandag in Frankryk, destyds Straszburg in Duitsland), seun van Andreas Stephanus WOLMARANS en Susanna Rosina WOLMARANS, kom in 1746 hier aan as soldaat; Na sy aankoms is hy vanaf 1746 tot 1753 in diens van die H.O.I.K., later as stalkneg en boukneg. Word burger in 1755; Was pagter/konsessionaris van die wyn- en brandewynlisensie vir Rondebosch. Hy trou op 16.5.1751 met Sara COETSEE (15? kinders waarvan 14 hieronder gelys word.).

KINDERS:
b1 Johanna Rosina (1752), getroud met Johannes SMUTS.
b2 Johanna Catharina (1753), getroud 12.11.1775 met Johan Ridzendahler des Bassner.
b3 Gerrit Stephanus (1754).
b4 Susanna Carolina (1756).
b5 Hendrina Rosina (1757).
b6 Josephus Stephanus (1759).
b7 Anna Catharina (1760), getroud 29.8.1779 met Johannes Jacobus GRAAFF, van Redlingen.
b8 Sara Helena (1762).
b9 Petrus Gerhardus (1763), getroud 30.11.1783 met Johanna Barbara HARTOG; 8 kinders.
b10 Johannes Mattheus (1764).
b11 Dirk Jacobus (1766).
b12 Josephus Johannes (1768), getroud met Dorothea GEYSER; 11 kinders.
b13 Sara Jacomina (1769), getroud 28.8.1791 met Jean Baptiste Nicolaas GAILLER, van Barbedue.
b14 Dirkje Anna (1774).

VERWYSINGS:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
J.H Redelinghuys: Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA (1955)

Saamgestel deur:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com