VAN ROOYEN Anthonie
Anthonie VAN ROOYEN van Culenborg. Hy trou 17 Desember 1713, met die weduwee van Barend van der Westhuisen, Sophia APPEL.
Hulle het tien kinders gehad
Bronne: 
 Inligting van Marie van der Merwe uit CC de Villiers, Kaapse Geslagregisters
 
 
Saamgestel deur:
 Am van Rensburg
 
 
- Hits: 11284