Surnames R to U

Written on . Posted in R - U.

STRICKER Wilhelm

Wilhelm Stricker gebore c. 1732, arriveer 1752 as soldaat v. Hamburg, Duitsland, word burger in 1760, knoopmaker, sterf 21/12 Des 1805 (82jaar) getroud Kaapstad 21 Sep 1760 met Dorothea NN v. Batavia

KINDERS:
b1 Sara Dorothea, moeder v. seun by Gottfried Rudolph Christian Iffland
b2 Anna Maria, gedoop Kaapstad 21 June 1761, getroud Kaapstad 7 Jul 1782 met Carl Heinrich MEYER
b3 Sara Maria. gedoop Kaapstad 4 Jul 1762, getroud Kaapstad 15 Jan 1786 met Hermanus CLAASEN v. Kopenhagen
b4 Christina Johanna, gedoop 20 Nov 1763
b5 Maria Barendina, gedoop Kaapstad, 17 Mar 1756, sterf 1 Aug 1826, getroud Kaapstad 1 Sep 1793 met Willem KOEKE v. Vlaandere, haar tweede huwelik in Kaapstad 23 Feb 1806 met Wilhelm KAHMAN
b6 Catharina Petronella, gedoop 17 Mar 1765, getroud c. 1793, met Willem KOEKE v. Vlaandere (sy is die moeder van 'n dogter by Dominique Michiel Barbier v. Strassburg)
b7 Jurriaan Joseph, gedoop Kaapstad 30 Nov 1766
b8 Franciscus, gedoop Kaapstad 7 Aug 1768
b9 Lodewyk Willem, gedoop Kaapstad 7 Jan 1770
b10 Andries Christiaan, gedoop Kaapstad 28 Nov 1773
b 11 Frederick, gedoop Kaapstad, sterf 27 Jan 1837 (61jr 0mnd 27dae) getroud Kaapstad, met Johanna Catharina THIELE, sy tweede huwelik Kaapstad 31 Aug 1800 met Johanna ANTONISSE

Bron:
J.A.Heese en R.T.J. Lombard, Suid Afrikaanse Genealogie. Vol12 So-Sz.
Pretoria Argief Fotokopieƫ Reeks # 2165 - Kaapstad Huwelikregister 1757-1803 bld 161.
Saamgestel deur:
Annelie Els.

Regstelling:
Willem Koeke is 1 Sep 1793 in Kaapstad met Catharina Petronella Stricker getroud, nie met Maria Barendina nie.
Kon nog nie die korrekte eggenoot vir Maria Barendina opspoor nie.