Surnames R to U

Written by Pieter Conradie on . Posted in R - U.

SMAL Johann Georg

Johann GEORG SCHMALL of Smal, van Halle (Duitsland). Kom in 1735, hier aan as soldaat en skoolmeester. Later burger op Stellenbosch. Oorlede 1756. Trou 29.7.1740 met Johanna VAN DER SCHELDE; (6 kinders).

Bronne:
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)

Bydrae:
Pieter Conradie pietc@iafrica.com

Navorsing: